​Voor en na: 5 kombuise wat spog met nuwe ontwerpe | homify

Yêu cầu báo giá

Invalid number. Please check the country code, prefix and phone number
Bằng cách nhấp vào 'Gửi', tôi xác nhận rằng tôi đã đọc Chính sách Bảo mật và đồng ý các thông tin nói trên sẽ được xử lý nhằm đáp ứng yêu cầu của tôi.
Lưu ý: Bạn có thể thu hồi sự đồng ý của mình bất kỳ lúc nào trong tương lai bằng cách gửi email tới privacy@homify.com.

​Voor en na: 5 kombuise wat spog met nuwe ontwerpe

Johannes van Graan Johannes van Graan
scandinavian  theo Better Home Interior Design, Bắc Âu
Loading admin actions …

‘Voor en na’ projekte is beslis goeie bronne van inspirasie, maak nie saak of dit nou ‘n sitkamer of ‘n tuin, of sommer ‘n hele huis is wat oorgedoen word nie. Daardie ‘na’ foto’s verskaf beslis idees wat mens kan help met nuwe style, kleure, teksture ens. 

Vandag beloer ons 5 kombuise wat beslis oppad uit was met hul style voordat hulle teruggetrek is in die moderne eeu deur slim en kreatiewe ontwerpers.

Kom ons kry lekker inspirasie vir die moderne kombuis.

Kombuis 1: Voor

Kombuis 1: Na

Kombuis 2: Voor

Kombuis 2: Na

Kombuis 5: Na

Van een vertrek na ‘n ander, bekyk gerus hierdie 23 klein badkamers met rustieke style.

bởi Casas inHAUS Hiện đại

Need help with your home project?
Get in touch!

Discover home inspiration!