​Die elegante styl van die Houghton woning

Yêu cầu báo giá

Invalid number. Please check the country code, prefix and phone number
Bằng cách nhấp vào 'Gửi', tôi xác nhận rằng tôi đã đọc Chính sách Bảo mật và đồng ý các thông tin nói trên sẽ được xử lý nhằm đáp ứng yêu cầu của tôi.
Lưu ý: Bạn có thể thu hồi sự đồng ý của mình bất kỳ lúc nào trong tương lai bằng cách gửi email tới privacy@homify.com.

​Die elegante styl van die Houghton woning

Johannes van Graan Johannes van Graan
bởi Dessiner Interior Architectural Hiện đại
Loading admin actions …

Ons nuutste homify 360° ontdekking, te danke aan die kreatiewe slimmes van Dessiner Interior Architectural in Pretoria, kom van Houghton, Johannesburg, waar 'n moderne huis ons asems wegslaan met sy ruim spasies, treffende toestelle, blink kleurskemas, elegante meubels en nog vele meer.

En danksy die massiewe vensters en glasdeure wat hierdie huis geniet, stort ‘n oorvloed natuurlike daglig na binne, wat die interieurs nog meer fantasties laat lyk!

Blink en briljant

Ons begin in die kombuis, wat 'n wenkombinasie bevat: vlekvrye staaloppervlaktes en ‘n mengsel van natuurlike / elektriese beligting. Behalwe stylvol, is hierdie kombuis ook super prakties – kyk net na die fantastiese eiland wat ook heerlik werk as ‘n informele eettafel!

Spasie en styl

In die oopplan woon- en eetkamer geniet ons die pragtige uitsig van die tuin, danksy daardie groot glasdeure wat uitkyk oor die stoep. En gepraat van tuin, kyk hoe is die varsheid van buite na binne gebring met potplante en fraai bloeisels, wat natuulik ook die natuurlike kleurskema van binne bietjie opkikker.

‘n Warmer kleur

Die informele woonkamer / sitkamer bring bietjie meer hitte met sy warmer bruine. Maar moet ook nie vergeet van die hope styl wat hier geniet word danksy daardie parmantige patrone nie, veral die baksteenmuur. 

Die tema van ‘prettige patone’ word voortgesit deur die strooikussings en mat – net om dinge interessant te hou!

Kom ons kyk na nog meer foto's van hierdie inspirerende ontwerp.

bởi Casas inHAUS Hiện đại

Need help with your home project?
Get in touch!

Discover home inspiration!