Beton of baksteen? Modern of rustiek? Wit of blou (or pers of rooi… )? Daar is soveel opsies om van te kies wanneer dit by huisbou en –koop kom, geen wonder party mense het geen idee hoe om te besluit nie. Daarom het ons besluit om eerder na die sterretekens te draai en laat hulle self vir ons besluit watter huis ons regtig verdien…
Volgende op ons lysie: Die perfekte slaapkamer volgens jou sterreteken.